Louis Minnaar

The Flow Chats 017: Louis Minnaar

Louis Minnaar is ‘n visuele kunstenaar, regisseur, animator, en ook electro-musikant. Hy het ongeveer 2 jaar gelede ‘n crowdfunding campaign begin om geld in te samel om ‘n unieke, Afrikaanse wetenskapsfiksie-kortfilm te maak. Daardie kortfilm, Siklus, is nou klaar.

Hierdie episode (asook al die voriges en volgendes) is beskikbaar op iTunes en Stitcher en enige podcast speler wat sy sout werd is.

Die episode is ook tydelik beskikbaar op Soundcloud en YouTube.

Terugspoel Top 40 flieks #13 – Kill Bill (2003/2004)

#13 uit my Top 40 flieks van alle tye: Kill Bill (2003/2004)
Geskryf en geregisseer deur Quentin Tarantino.
Met Uma Thurman, Vivica A Fox, Michael Madsen, Lucy Liu, Daryl Hannah, David Carradine, Sonny Chiba, Julie Dreyfus, Gordon Liu, Michael Parks, en Chiaki Kuriyami.

Terugspoel Top 40 flieks #14 – Terminator 2: Judgement Day (1991)

#14 uit my Top 40 flieks van alle tye: Terminator 2: Judgement Day (1991)
Geregisseer deur James Cameron. Geskryf deur James Cameron en William Wisher.
Met Arnold Schwarzenegger, Linda Hamilton, Robert Patrick, en Edward Furlong.

Alastair Thomas

The Flow Chats 016: Alastair Thomas

Alastair Thomas is mostly known as the frontman of Joburg Indie rockers Shortstraw, but while that band is on hiatus, he started something new, called Cockles.

Please subscribe to this podcast on iTunes, Stitcher, or via RSS feed: iono.fm/rss/chan/3047

[You can even listen on YouTube or Soundcloud but that’s only temporary]

Terugspoel Top 40 flieks #15 – Raising Arizona (1987)

#15 uit my Top 40 flieks van alle tye: Raising Arizona (1987)
Geregisseer deur Joel Coen. Geskryf deur Joel en Ethan Coen.
Met Nicolas Cage, Holly Hunter, Trey Wilson, William Forsythe, John Goodman, Frances McDormand, Sam McMurray, en Randall “Tex” Cobb.

Silwerskermfees 2018 Deel 1 – Die 11-minuut kortfilms

Ons was vanjaar by die KykNET Silwerskermfees, en ons rapporteer terug oor die flieks wat ons daar gesien het – so baie dat ons dit in drie videos moes opdeel! Hier’s deel 1, wat handel oor die elfminuut kortfilms.