Julia, Suzelle, Tali, en sosiale media

Hoe akteurs nou Sosiale Media gebruik om hulle karakters lewe te gee en die probleem daarmee. Vir die wat nie weet nie: die aktrise Julia Anastasopoulos (bekend as Suzelle DIY) het ‘n nuwe karakter: Tali sal binnekort vir ons wys wat dit vir ‘n Sandton-poppie vat om ‘n troue te Continue Reading