
Nêrens, Noord-Kaap: Topgehalte TV-drama
Die woord “disfunksioneel” laat my meestal dink aan ’n absurde sitkom-familie, soos dié van The Simpsons of Malcolm in the Middle, of in Wes Anderson-flieks soos The Royal Tenenbaums of The Darjeeling Limited. En daai voorbeelde het NIKS in gemeen […]