Blood & Water is die nuutste jeugreeks op Netflix – en die eerste Suid-Afrikaanse produksie, onder leiding van Nosipho Dumisa (skrywer-regisseur van Nommer 37).

Kyk Blood & Water op Netflix.