Jack Parow - die ou met die snor by die bar

Die Ou Met Die Snor By Die Bar – Jack Parow vertel

Kyk, die feit dat daar ‘n amptelike Jack Parow biografie* verskyn het, is nie ‘n verrassing nie. Dit is dalk ‘n effense vreemde besluit, maar nadat Parow se platemaatskappy, Parowphernalia, al tekkies, ekstra-lang pette, comic books, en chilli- en braaisous begin verkoop het, kan niks mos meer verras nie. En al bevat Die Ou Met Die Snor By Die Bar nou geen staatsgeheime nie, is dit wel ‘n interessante kykie na die man agter die snor, en hoe hy sy sukses behaal het – al die pad uit Bellville uit.

Jack Parow - die ou met die snor by die bar Continue reading “Die Ou Met Die Snor By Die Bar – Jack Parow vertel”

Floris Groenewald
Floris sometimes writes things when he’s not watching movies or playing video games or editing videos or folk-rock singing/songwriting.

Jack Parow vertel: ‘n Q&A oor Die Ou Met Die Snor By Die Bar

“Ek dink ek is die complete opposite van die gemiddelde rapper.”

Dis nog vroeg op ‘n Woensdagaand aan die noordelike randjie van Melville. Net agter daai ouderwetse “Welcome to Melville” bord is Love Books – ‘n knus, dog ruim boekwinkel. En ons is hier om te hoor hoe Jack Parow gesels met die joernalis Angola Badprop (oftewel Jaco Nel), oor sy nuwe boek – Die Ou Met Die Snor By Die Bar. Continue reading “Jack Parow vertel: ‘n Q&A oor Die Ou Met Die Snor By Die Bar”

Floris Groenewald
Floris sometimes writes things when he’s not watching movies or playing video games or editing videos or folk-rock singing/songwriting.