Ons kyk twee flieks, spesifiek met ‘n oog op ooreenkomste, vergelykings, of hoe die twee flieks een-na-die-ander mekaar beïnvloed. Vandag, twee komedies – Dr Strangelove or: How I learned to stop worrying and love the bomb, en Mars Attacks!

Kyk Dr Strangelove en Mars Attacks op iTunes/Apple TV.