Liefde by die Dam 2017. Foto deur Kurt Sassenberg.

RECAP: Liefde by die dam 2017

Alhoewel ek nie self by verlede jaar s’n was nie, kon mens agterkom aan die gehoor dat Liefde By Die Dam 2017 reeds soos ‘n instelling voel. Daar is ‘n rustige gemak aan die konsertgangers by Emmarentia Dam, wat heel waarskynlik omtrent op hul agterstoep kon kom piekniek hou, musiek luister, en aan ‘n maklike liefdadigheidsveldtog deelneem.

Floris Groenewald

Floris sometimes writes things when he’s not watching movies or playing video games or editing videos or folk-rock singing/songwriting.

Loki Rothman - Liefde by die dam 2017

Onderhoud: Loki Rothman en kie is by Liefde by die Dam 2017

Loki Rothman is meestal bekend vir sy virtuoso kitaarspel, maar is ook ‘n sanger en liedjieskrywer in eie reg. Hy het die Top 6 van South Africa’s Got Talent gehaal, en al saam met Jack Parow, Die Heuwels Fantasties, en nou ook Laurika Rauch opgetree en opgeneem. Eersdaags sal hy in Johannsburg te sien wees by Liefde By Die Dam 2017 op 6 Augustus, waar Riana Nel, Jo Black, Majozi, Die Heuwels Fantasties, JR, Tresor, Francois van Coke en Laurika Rauch ook sal optree. Ons het vir Loki ‘n paar vrae gevra om ons opwinding te stook…

Floris Groenewald

Floris sometimes writes things when he’s not watching movies or playing video games or editing videos or folk-rock singing/songwriting.

Liefde by die Dam 2017

TICKET GIVEAWAY: Liefde by die Dam 2017

Liefde By Die Dam keer terug na Emmarentia dam op 6 Augustus 2017. Dis ‘n familievriendelike, voldag konsert wat strewe daarna om as vertoonvenster vir die beste plaaslike talent te dien. Ons gee TWEE stelle dubbelkaartjies na Liefde By Die Dam 2017 weg – lees verder vir details oor hoe om in te skryf!

TheFlow.co.za is an entertainment blog run from Gauteng, South Africa.

Music news - Michael Lowman - Power&Glory featuring Khuli Chana

Music News Highlights: 27 February 2017

Music news! Music news! Read all about it! Especially since we’ve got a wide variety this week: Everything from Die Heuwels fantasties releasing on vinyl, Ladysmith Black Mambazo’s new festival date, newbie Deemo, collaborations from Laco & Lara Gear, Michael Lowman & Khuli Chana, and Muzi, Yanga Madlala & Tiro, new albums by Josh Kempen & Michael Lowman, and even The Chainsmokers featuring Coldplay!

TheFlow.co.za is an entertainment blog run from Gauteng, South Africa.

Alternatief Is Groot CD Cover

Alternatief is Groot, en wil jou die kys vra

Op hoërskool, as jy ‘n oulike jong dame in die oog gehad het maar nie seker was hoe om jou gevoelens aan haar te openbaar nie, kon jy altyd ‘n mix CD maak. Dis nou oor ek in die vroeë 2000’s (na die tyd van kasette) op hoërskool was – ek vermoed hulle maak deesdae speellyste op hul gunsteling aanlyn musiekstroomdiens. Bogenoemde CD was dan propvol liefdesliedjies, sodat sy sou seker wees. As CD-maker was dit jou werk om ‘n versameling goeie liedjies te kies, hul in mekaar te laat vloei deur noukeurig die volgorde uit te werk, maar belangrikste van alles: om sonder twyfel jou verliefdheid uit te druk. Nou het die mense agter Coleske ArtistsSupra Familias, en Afrikaans is Groot saamgewerk om ‘n mix CD te maak wat vir ‘n wye gehoor van alternatiewe Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers: Alternatief is Groot.

Floris Groenewald

Floris sometimes writes things when he’s not watching movies or playing video games or editing videos or folk-rock singing/songwriting.

Liefde by die dam banner

Ticket giveaway: Liefde by die Dam – 16 June 2016

“Die liefde is soos ‘n ryp komkommer – vergeet hom in die sakkie dan verlep hy sommer.”
– Valiant Swart, Liefde by die Dam

On 16 June, JacarandaFM is bringing a full day family music experience to Johannesburg’s Emmarentia Dam. Named after Valiant Swart’s chart-topping hit of the same name, Liefde By Die Dam is a showcase for the best in local talent, and an all-ages Youth Day celebration.

TheFlow.co.za is an entertainment blog run from Gauteng, South Africa.