Nêrens, Noord-Kaap: Topgehalte TV-drama

Die woord “disfunksioneel” laat my meestal dink aan ’n absurde sitkom-familie, soos dié van The Simpsons of Malcolm in the Middle, of in Wes Anderson-flieks soos The Royal Tenenbaums of The Darjeeling Limited. En daai voorbeelde het NIKS in gemeen met Nêrens, Noord-Kaap nie. Tog voel ek “disfunksioneel” is die Continue Reading

Wa vat hy, boys? Jonathan kry sy eie movie

Rikus de Beer, wat bekendheid verwerf het vir sy Jonathan karakter op Radio Raps en sy gevolglike YouTube kaskenades, maak sy grootskerm debuut as Jonathan. Jonathan: Die Movie is Bosbok Ses Films se eerste poging binne die komedie genre, wat ’n verligting moet wees vir ’n produksiehuis wat teen nou Continue Reading