Nêrens, Noord-Kaap: Topgehalte TV-drama

Die woord “disfunksioneel” laat my meestal dink aan ’n absurde sitkom-familie, soos dié van The Simpsons of Malcolm in the Middle, of in Wes Anderson-flieks soos The Royal Tenenbaums of The Darjeeling Limited. En daai voorbeelde het NIKS in gemeen met Nêrens, Noord-Kaap nie. Tog voel ek “disfunksioneel” is die Continue Reading

Wonderlus: Afrikaner Graffiti

Toe ek as 20-jarige die eerste keer Nick & Norah’s Infinite Playlist gekyk het, was ek verbaas om te sien hoe ‘n aand ㅡ soortgelyk aan talle wat ek al beleef het ㅡ in ‘n Hollywood-fliek uitgebeeld word. Toe ek nou, amper tien jaar later, Wonderlus kyk, het ‘n soorgelyke Continue Reading

The Flow Chats 013: Johan Cronje

Johan Cronje is ‘n videoredigeerder maar nou ook regisseur van die nuwe fliek Wonderlus – ‘n Afrikaner-ensemble oor die liefde. Ek’t met hom gesels oor fliekmaak, flieks kyk, en hoe toeganklike tegnologie die kreatiewe wêreld verbreed. Content hosted by iono.fm Hierdie podcast (asook al 12 vorige episodes) is beskikbaar op iTunes en Stitcher en Continue Reading