
Koue kos, warm liefde, vars fliek: Dis Koue Kos, Skat
Bestanddele Liefde Teleurstelling Wraak Komedie Middeljare Kookkuns Anna-Mart van der Merwe, Elzabe Zietsman, Deon Lotz, Frank Opperman Die kors Begin met ‘n deeglike laag liefdestelleurstelling. Anna-Mart van der Merwe se Clara Brand moet aanbeweeg met haar lewe nadat sy uitgevind […]