Francois van Coke. Foto deur Hayden Phipps

Francois van Coke – nou met Liefde, by die Dam

“Ek en Karen het besef dit is ‘n goeie song toe ons dit geskyf het,” vertel Francois van Coke oor die virale internetsukses van Toe Vind Ek Jou – die liefdesballade wat hy saam met Karen Zoid geskryf en opgeneem het.

“Voor die album [Francois van Coke, sy selfgetitelde solodebuut] uit was het ek dit natuurlik vir vriende gespeel, en selfs my metalhead chommies het hoendervleis gekry as hul dit hoor. Maar ek het in my wildste drome nie die reaksie verwag wat ons gekry het nie.”

Floris Groenewald

Floris sometimes writes things when he’s not watching movies or playing video games or editing videos or folk-rock singing/songwriting.