
The watching of The Making Of the Making Of (MOMO)
Sonder ‘n leser is ‘n skrywer mos onvolkome, of hoe? En wat is ‘n fliek sonder ‘n Making-of? En wat is ‘n Making-of dokumentêr sonder karaktergroei en selfstudie en piromanie? Ek het onlangs MOMO (oftewel The Making of The Making of) gekyk […]