
Die kind is nog jonger – Ingrid Jonker se ‘pop’ val stukkend
Ten spyte van wat Chris Chameleon graag wil hê ons moet glo, het Ingrid Jonker nie popliedjies geskryf nie. Jonker se naam vergestalt tragedie, maar ook betowerende en bewonderde poësie. Haar dogter, Simone, saam met Ernesto Garcia Marques en Paul Blom, het ‘n tribute-projek […]