Tenet #FliekInAfrikaans resensie

Tenet #FliekInAfrikaans resensie

31 August 2020 Off By Floris Groenewald

John David Washington is die protagonis in Christopher Nolan se oorspronklike wetenskapsfiksie-aksie spektakel Tenet.

Tenet is in fliekteaters vanaf 28 Augustus 2020.