Terugspoel Top40 Flieks – #40: 50/50

1 February 2018 0 By Floris Groenewald

Ek’t besluit om #FliekInAfrikaans na die verlede uit te brei, en daarom gaan ons Terugspoel – na my Top 40 flieks van alle tye (soos op hierdie oomblik). Kyk gerus saam na die volgende 40 videos waar ek elke week nog ‘n Top 40 fliek gaan ontbloot!

#40: 50/50 (2011)
Geregiseer deur Jonathan Levine. Met Joseph Gordon-Levitt, Seth Rogen, Anna Kendrick, Bryce Dallas Howard, and Anjelica Huston

Floris Groenewald

Floris sometimes writes things when he’s not watching movies or playing video games or editing videos or folk-rock singing/songwriting.