The Flow Chats 019: Kobus de Kock Jnr

The Flow Chats 019: Kobus de Kock Jnr

14 November 2018 0 By Floris Groenewald

Kobus de Kock Jnr is die frontman van The Black Cat Bones, wat ‘n nuwe album, Here Is A Knife, vrystel. Ons gesels oor Kurt Kobain, lank vat in die studio, en hoe die blues eintlik uit Afrika kom – onder andere.

Terwyl voorraad hou is hierdie podcast ook beskikbaar op Soundcloud en YouTube, maar die beste geweer bly maar ‘n podcast app soos Apple Podcasts of Stitcher.