The Flow Chats 020: Elani Dekker

The Flow Chats 020: Elani Dekker

13 February 2019 0 By Floris Groenewald

Elani Dekker is nog ‘n jong aktrise wat pas 21 geword het, maar sy het gehore al ordentlik beïndruk in diverse flieks soos Jou Romeo, Vaselinetjie, en nou ook Liewe Lisa [in teaters vanaf 14 Februarie 2019]

Hierdie podcast is ook tydelik beskikbaar op Soundcloud en YouTube, maar meer permanent in jou naaste podcast app soos Spotify of Apple Podcasts of Stitcher.