VIDEO: Terugspoel Top 40 flieks #25 – 127 Hours (2010)

26 June 2018 0 By Floris Groenewald

#25 uit my Top 40 flieks van alle tye: 127 Hours (2010) Geskryf deur Simon Beaufoy en Danny Boyle. Gegrond op Between A Rock And A Hard Place deur Aron Ralston.