#16 uit my Top 40 flieks van alle tye: Spider-man 2 (2004) Geregisseer deur Sam Raimi. Geskryf deur Alvin Sargent. Met Tobey Maguire, Kirsten Dunst, James Franco, Alfred Molina, Rosemary Harris, en J. K. Simmons.
Terugspoel Top 40 flieks #17 – Desperado (1995)
#17 uit my Top 40 flieks van alle tye: Desperado (1995) Geskryf en geregisseer deur Robert Rodriguez. Met Antonio Banderas, Salma Hayek, Steve Buscemi, Joaquim de Almeida, Danny Trejo.
Terugspoel Top 40 flieks #18 – The 400 Blows (1959)
#18 uit my Top 40 flieks van alle tye: The 400 Blows (1959) Geregisseer deur François Truffaut. Geskryf deur François Truffaut en Marcel Moussy. Met Jean-Pierre Léaud, Albert Rémy, en Claire Maurier.
