Crawl is geregisseer deur Alexandre Aja en geskryf deur Michael en Shawn Rasmussen. Dit het Kaya Scodelario en Barry Pepper in die hoofrolle, en is vanaf 26 Julie 2019 in fliekteaters.
Yesterday #FliekInAfrikaans resensie
Yesterday is geskryf deur Richard Curtis en geregisseer deur Danny Boyle met Himesh Patel en Lily James in die hoofrolle. Dis van 5 Julie 2019 in plaaslike fliekteaters.
