Die Ontwaking is ‘n sielkundige misdaadriller, gegrond op Chris Karsten se roman Abel se Ontwaking (die eerste boek in ‘n trilogie). Dit gaan oor Ella Nesser (vertolk deur Juanita de Villiers), ‘n jong en relatief onervare speurder wat op die spoor is van die “Nagsluiper” – ‘n reeksmoordenaar. Terselfdetyd leer ons ook Abel Lotz (Gys de Continue Reading
Afrikaans
Die Ou Met Die Snor By Die Bar – Jack Parow vertel
Kyk, die feit dat daar ‘n amptelike Jack Parow biografie* verskyn het, is nie ‘n verrassing nie. Dit is dalk ‘n effense vreemde besluit, maar nadat Parow se platemaatskappy, Parowphernalia, al tekkies, ekstra-lang pette, comic books, en chilli- en braaisous begin verkoop het, kan niks mos meer verras nie. En al bevat Die Ou Continue Reading
