#19 uit my Top 40 flieks van alle tye: The Dark Knight (2008)
Geregisseer deur Christopher Nolan. Geskryf deur Christopher Nolan en Jonathan Nolan.
Met Christian Bale, Gary Oldman, Aaron Eckhart, Heath Ledger, Maggie Gyllenhaal, Morgan Freeman, en Michael Caine.