The Flow Chats 021: Beer Adriaanse

Jy ken vir Beer Adriaanse dalk as Zinkplaat se tromspeler, Thomas van Hotel, of die gillende, Crunchie-liefhebber Korporaal in Kanarie, maar ek het met hom gesels oor alles van improv-komedie, hoe baie hy van skryf hou, en daai skooldae-droom waar jy onvoorbereid vir jou eksamen opdaag.

The Flow Chats is beskikbaar op Apple Podcasts, Stitcher, of Spotify. Hierdie episode sal ook tydelik beskikbaar wees op Soundcloud en Youtube.