A Wrinkle In Time gaan oor kinders op ‘n interdimensionele reis na vreemde planete – maar is daar ‘n storie aan die einde van die tonnel?
Geregisseer deur Ava DuVernay.
Gerskryf deur Jennifer Lee & Jeff Stockwell – gegrond op die gelyknamige boek deur Madeleine L’Engle.
Met Oprah Winfrey, Reese Witherspoon, Mindy Kaling, Gugu Mbatha-Raw, Michael Peña, Storm Reid, Zach Galifianakis, Chris Pine.