Ons kyk twee flieks, spesifiek met ‘n oog op ooreenkomste, vergelykings, of hoe die twee flieks een-na-die-ander mekaar beïnvloed. Vandag, twee redelike profetiese Jim Carrey-flieks uit die 1990s: The Cable Guy, en The Truman Show. Kyk The Cable Guy op Google Play,en The Truman Show op iTunes.
Blood & Water #FliekInAfrikaans resensie
Blood & Water is die nuutste jeugreeks op Netflix – en die eerste Suid-Afrikaanse produksie, onder leiding van Nosipho Dumisa (skrywer-regisseur van Nommer 37). Kyk Blood & Water op Netflix.
