#20 uit my Top 40 flieks van alle tye: Moonrise Kingdom (2012) Geregisseer deur Wes Anderson. Geskryf deur Wes Anderson en Roman Coppola. Met Jared Gilman, Kara Hayward, Bill Murray, Edward Norton, Bruce Willis, en Frances McDormand.
Floris Groenewald
The Flow Chats 015: Pedro Barbosa
Pedro Barbosa is a Mozambican singer-songwriter, guitarist and rock ‘n roll frontman of Mrs B and The Barbosa Experience. He released his first solo album, Reborn, this year, and people have been raving about it… Content hosted by iono.fm Please subscribe to this podcast on iTunes, Stitcher, or via RSS Continue Reading
Terugspoel Top 40 flieks #22 – Up (2009)
#22 uit my Top 40 flieks van alle tye: Up (2009) Geregisseer deur Peter Docter en Bob Peterson. Met Ed Asner, Jordan Nagal, en Christopher Plummer.
Terugspoel Top 40 flieks #21 – Some Like It Hot (1959)
#21 uit my Top 40 flieks van alle tye: Some Like It Hot (1959) Geregisseer deur Billy Wilder. Geskryf deur Billy Wilder en I.A.L. Diamond. Met Tony Curtis, Jack Lemmon, en Marilyn Monroe.
Terugspoel Top 40 flieks #23 – School of Rock (2003)
#23 uit my Top 40 flieks van alle tye: School of Rock (2003). Geregisseer deur Richard Linklater. Geskryf deur Mike White. Met Jack Black, Joan Cusack, Mike White, en Sarah Silverman.
Terugspoel Top 40 flieks #19 – The Dark Knight (2008)
#19 uit my Top 40 flieks van alle tye: The Dark Knight (2008) Geregisseer deur Christopher Nolan. Geskryf deur Christopher Nolan en Jonathan Nolan. Met Christian Bale, Gary Oldman, Aaron Eckhart, Heath Ledger, Maggie Gyllenhaal, Morgan Freeman, en Michael Caine.
VIDEO: Ant-man and the Wasp Resensie #FliekInAfrikaans
Ant-man and the Wasp is die opvolg tot Marvel se kleinste superheldfliek van die laaste vier jaar – maar moenie dat die held se grootte jou afskrik nie!
VIDEO: Terugspoel Top 40 flieks #24 – Unbreakable (2000)
#24 uit my Top 40 flieks van alle tye: Unbreakable (2000) Geskryf en geregisseer deur M Night Shyamalan. Met Bruce Willis, Samuel L Jackson, en Robin Wright Penn.
VIDEO: Terugspoel Top 40 flieks #25 – 127 Hours (2010)
#25 uit my Top 40 flieks van alle tye: 127 Hours (2010) Geskryf deur Simon Beaufoy en Danny Boyle. Gegrond op Between A Rock And A Hard Place deur Aron Ralston.
