VIDEO: Ant-man and the Wasp Resensie #FliekInAfrikaans

5 July 2018 Off By Floris Groenewald

Ant-man and the Wasp is die opvolg tot Marvel se kleinste superheldfliek van die laaste vier jaar – maar moenie dat die held se grootte jou afskrik nie!