What’s better than a Will Smith action movie? Gemini Man, an Ang Lee action movie wants you to say “TWO WILL SMITHS,” and that would probably be a good guess. Gemini Man ticks a lot of boxes: It’s a Jerry Bruckheimer-produced sci-fi action movie with great stars, cutting edge technology, Continue Reading
Movie Club
All things film.
Back of the Moon #FliekInAfrikaans resensie
Back of the Moon is in plaaslike fliekteaters van 6 September 2019.
Good Boys #FliekInAfrikaans resensie
Good Boys is geregisseer deur Gene Stupnitsky en geskryf deur Gene Stupnitsky en Lee Eisenberg, met Jacob Tremblay, Keith L Williams, en Brady Noon in die hoofrolle. Dit begin 30 Augustus in plaaslike fliekteaters.
Apocalypse Now Final Cut #FliekInAfrikaans resensie
Apocalypse Now – Final Cut is 23 Augustus 2019 in fliekteaters.
Op die rooi tapyt: Ander Mens premiere
The Flow Chats 023: Pietie Beyers
Pietie Beyers is ‘n veelsydige akteur, aanbieder, en skrywer van die nuwe fliek Skemerson. Ek het met hom gaan gesels oor skooljare, skaam wees, lewensfilosofieë, en om te leer Zulu praat. Content hosted by iono.fm Jy kan inteken op hierdie podcast om nooit ‘n episode te mis nie. Hy is Continue Reading
Review: Scary Stories to Tell in the Dark
“Stories hurt, stories heal”. These are the opening words of Scary Stories To Tell In The Dark – the newest horror feature by director André Øvredal (Autopsy of Jane Doe, Troll Hunter) and producer Guillermo Del Toro (Pan’s Labyrinth, The Shape of Water) to make it to the big screen. Continue Reading
Crawl #FliekInAfrikaans resensie
Crawl is geregisseer deur Alexandre Aja en geskryf deur Michael en Shawn Rasmussen. Dit het Kaya Scodelario en Barry Pepper in die hoofrolle, en is vanaf 26 Julie 2019 in fliekteaters.
Yesterday #FliekInAfrikaans resensie
Yesterday is geskryf deur Richard Curtis en geregisseer deur Danny Boyle met Himesh Patel en Lily James in die hoofrolle. Dis van 5 Julie 2019 in plaaslike fliekteaters.
Skemerson op die rooi tapyt #FliekInAfrikaans
Met Pietie Beyers, Elize Cawood & Anneke Weidemann. Skemerson Film is van vandag af in fliekteaters!
