
Dis Bittereinder se basdrom vir die wen: Dans tot die Dood
Van my gunsteling dele van Bittereinder se vorige album was verwysings na die dood en vergaan. Spesifiek die gedagtes van ouer word in Jou Tyd Sal Kom en aanvaarding van die dood in Doodsberig. ‘n Jaar later reik Bittereinder hul vierde plaat, Dans tot […]