Peach van Pletzen is die ou agter Yesterday’s Pupil, een van die ouens agter die lessenaar by Bittereinder shows, en nou die frontman van ‘n nuwe band, Van Pletzen, wat hy begin het saam met Matthieu Auriacombe (van Hello Beautiful, Kidofdoom & Beach Party). Content hosted by iono.fm Hierdie podcast Continue Reading
Bittereinder
The Flow Chats 004: Jaco van der Merwe
Content hosted by iono.fm Ons klets in Afrikaans! Floris het met Jaco van der Merwe (van Bittereinder-faam en Wêreld-leierskap) gesels oor alles van hip-hop tot found footage filmmaking, rebellie teenoor jou moedertaal, die collaborative kultuur by Open Window, die Nile Crocodile, VCR-to-VCR editing, die filosofie van post-modern cinema, underground Afrikaanse Continue Reading
TICKET GIVEAWAY: Halloween 2016 at the Voortrekker Monument
Arcade Empire and Griet’s Halloween party is always the place to be in Pretoria on Halloween weekend. And this year, they’re throwing a massive party at the Voortrekker Monument on 29 October. To get your hands on a double ticket courtesy of TheFlow.co.za, check out our giveaway below!
Alternatief is Groot, en wil jou die kys vra
Op hoërskool, as jy ‘n oulike jong dame in die oog gehad het maar nie seker was hoe om jou gevoelens aan haar te openbaar nie, kon jy altyd ‘n mix CD maak. Dis nou oor ek in die vroeë 2000’s (na die tyd van kasette) op hoërskool was – ek vermoed hulle Continue Reading
Mieliepop 2016 – what every festival should be
What’s the first thing you think of when you hear the term “music festival”? If you’re from Gauteng, it’s most likely dust. And crowds. And drunk youths. But then there’s Mieliepop. Beforehand, it looked like bad weather might intrude on the weekend. But the sunshine arrived just on time. A simple, Continue Reading
Mieliepop 2016: The full line-up & ticket giveaway
It seems that March is music festival season. In addition to Splashy Fen and Otterlake Easter Festival, and the brand new Lush Festival in Clarens on Easter weekend, Mieliepop has moved from it’s traditional October/November slot to the weekend before Easter in 2016. Monday 21 March is Human Rights day, so Continue Reading
Dis Bittereinder se basdrom vir die wen: Dans tot die Dood
Van my gunsteling dele van Bittereinder se vorige album was verwysings na die dood en vergaan. Spesifiek die gedagtes van ouer word in Jou Tyd Sal Kom en aanvaarding van die dood in Doodsberig. ‘n Jaar later reik Bittereinder hul vierde plaat, Dans tot die Dood, uit – en soos die titel insinueer is Continue Reading
Bittereinder surprises with Hartseer Gangster
After several hints the last few weeks, Bittereinder finally released the music video for Hartseer Gangster. This is the first single off their upcoming album, Dans tot die dood.