HAVE WE GOT NEWS FOR YOU! Yes we do. A new batch of music news highlights from the last week! With news from Somi, Monark, Wolf Dagger, Michael Lowman, Loui Lvndn, Michael Franti & Spearhead, MTN Bushfire, Fokofpolisiekar, and The Flow itself!
Fokofpolisiekar
Alternatief is Groot, en wil jou die kys vra
Op hoërskool, as jy ‘n oulike jong dame in die oog gehad het maar nie seker was hoe om jou gevoelens aan haar te openbaar nie, kon jy altyd ‘n mix CD maak. Dis nou oor ek in die vroeë 2000’s (na die tyd van kasette) op hoërskool was – ek vermoed hulle Continue Reading
Francois van Coke – nou met Liefde, by die Dam
“Ek en Karen het besef dit is ‘n goeie song toe ons dit geskyf het,” vertel Francois van Coke oor die virale internetsukses van Toe Vind Ek Jou – die liefdesballade wat hy saam met Karen Zoid geskryf en opgeneem het. “Voor die album [Francois van Coke, sy selfgetitelde solodebuut] uit was Continue Reading
