
The Flow Chats 005: Bibi Slippers
Content hosted by iono.fm Weer in Afrikaans?! Jip, in episode 5 van The Flow Chats het Floris gaan gesels met joernalis, inhoudsregisseur, digter, en boekslaaf van In Die Bed met Bibi-faam, Bibi Slippers. Hulle het gesels oor alles van moderne anxiety, […]