
#FliekInAfrikaans Double Feature – Spider-man en Teen Wolf
Ons kyk twee flieks, spesifiek met ‘n oog op ooreenkomste, vergelykings, of hoe die twee flieks een-na-die-ander mekaar beïnvloed. Vandag, twee flieks oor superkragte en puberteit.
Spider-man is op Netflix, Google Play en Apple TV.
Teen Wolf is op Apple TV en Google Play.

Floris sometimes writes things when he’s not watching movies or playing video games or editing videos or folk-rock singing/songwriting.