#27 uit my Top 40 flieks van alle tye: The Empire Strikes Back (1980) Geregisseer deur Irvin Kershner. Geskryf deur Leigh Brackett en Lawrence Kasdan. Met Harrison Ford, Carrie Fisher, Mark Hamill, Billy Dee Williams en Frank Oz.
#FliekInAfrikaans
VIDEO: Terugspoel Top 40 flieks #28 – Black Swan (2010)
#28 uit my Top 40 flieks van alle tye: Black Swan (2010) Geregisseer deur Darren Aronofsky. Geskryf deur Mark Heyman, Andres Heinz, John McLauglin. Met Natalie Portman, Vincent Cassel, Mila Kunis, Barbara Hershey, en Winona Rider.
VIDEO: Terugspoel Top 40 flieks #29 – Whatever Works (2009)
#29 uit my Top 40 flieks van alle tye: Whatever Works (2009) Geskryf en geregisseer deur Woody Allen. Met Larry David, Evan Rachel Wood, Patricia Clarkson, en Ed Begley Jr.
Terugspoel Top 40 flieks: #30 – The Shawshank Redemption
VIDEO: Deadpool 2 Resensie #FliekInAfrikaans
Terugspoel Top 40 flieks: #31 – Hot Fuzz
VIDEO: A Wrinkle In Time #FliekInAfrikaans resensie
A Wrinkle In Time gaan oor kinders op ‘n interdimensionele reis na vreemde planete – maar is daar ‘n storie aan die einde van die tonnel? Geregisseer deur Ava DuVernay. Gerskryf deur Jennifer Lee & Jeff Stockwell – gegrond op die gelyknamige boek deur Madeleine L’Engle. Met Oprah Winfrey, Reese Continue Reading
Avengers Infinity War resensie #FliekInAfrikaans
Terugspoel Top 40 flieks: #36 – Indiana Jones and the Last Crusade
#36 uit my Top 40 flieks van alle tye: Indiana Jones and the Last Crusade (1989) Geskryf deur George Lucas, Philip Kaufman & Jeffrey Boam. Geregisseer deur Steven Spielberg. Met Harrison Ford, Sean Connery, Alison Doody, Denholm Elliiot, Julian Glover, River Phoenix en John Rhys-Davies.
Terugspoel Top 40 flieks: #37 – Airplane!
#37 uit my Top 40 flieks van alle tye: Airplane! (1980) Geskryf en geregisseer deur David Zucker, Jerry Zucker en Jim Abrahams. Met Robert Hays, Julie Hagerty, Leslie Nielsen, Robert Stack, Lloyd Bridges, Peter Graves, Kareem Abdul-Jabbar, en Lorna Patterson
