Terugspoel Top 40 flieks #20 – Moonrise Kingdom (2012)

#20 uit my Top 40 flieks van alle tye: Moonrise Kingdom (2012) Geregisseer deur Wes Anderson. Geskryf deur Wes Anderson en Roman Coppola. Met Jared Gilman, Kara Hayward, Bill Murray, Edward Norton, Bruce Willis, en Frances McDormand.

Terugspoel Top 40 flieks #19 – The Dark Knight (2008)

#19 uit my Top 40 flieks van alle tye: The Dark Knight (2008) Geregisseer deur Christopher Nolan. Geskryf deur Christopher Nolan en Jonathan Nolan. Met Christian Bale, Gary Oldman, Aaron Eckhart, Heath Ledger, Maggie Gyllenhaal, Morgan Freeman, en Michael Caine.