
Vergeet My Nie Rooi Tapyt
Die Vergeet My Nie-span gesels oor die fliek op die rooi tapyt by die premiere in Johannesburg. Met Rikus Strauss, Leché Joubert, Arno Greeff, Elani Dekker, Amalia Uys, Danie Bester, Kenley Swart, Pietie Beyers, André Velts, Mardaleen & Hugo Derks, […]