Onderhoud: Loki Rothman en kie is by Liefde by die Dam 2017

Loki Rothman is meestal bekend vir sy virtuoso kitaarspel, maar is ook ‘n sanger en liedjieskrywer in eie reg. Hy het die Top 6 van South Africa’s Got Talent gehaal, en al saam met Jack Parow, Die Heuwels Fantasties, en nou ook Laurika Rauch opgetree en opgeneem. Eersdaags sal hy Continue Reading

Goed, Beter, Innibos 2017

Laat ek sommer uit die staanspoor sê dat ek tot hierdie jaar nog nooit ’n Innibos-fees bygewoon het nie. As ’n self-erkende fees “junkie”, is ek nogal skaam dat hierdie jaarlikse instelling in Mbombela (Nelspruit) in Mpumalanga nog altyd buite my radar was. Meer as 100 000 mense wat per Continue Reading

Valerian: Star Wars should start sleeping with one eye open

Director/screenwriter Luc Besson excels at creating these vast, quirky, juxtaposed worlds which showcase the wonder of his expansive imagination whilst never forcing us to entirely abandon the familiar. Valerian and the City of a Thousand Planets certainly has that homely charm wrapped-in-the-spectacular vibe.

The Flow Chats 004: Jaco van der Merwe

Content hosted by iono.fm Ons klets in Afrikaans! Floris het met Jaco van der Merwe (van Bittereinder-faam en Wêreld-leierskap) gesels oor alles van hip-hop tot found footage filmmaking, rebellie teenoor jou moedertaal, die collaborative kultuur by Open Window, die Nile Crocodile, VCR-to-VCR editing, die filosofie van post-modern cinema, underground Afrikaanse Continue Reading

TICKET GIVEAWAY: Liefde by die Dam 2017

Liefde By Die Dam keer terug na Emmarentia dam op 6 Augustus 2017. Dis ‘n familievriendelike, voldag konsert wat strewe daarna om as vertoonvenster vir die beste plaaslike talent te dien. Ons gee TWEE stelle dubbelkaartjies na Liefde By Die Dam 2017 weg – lees verder vir details oor hoe om Continue Reading