Toe ek as 20-jarige die eerste keer Nick & Norah’s Infinite Playlist gekyk het, was ek verbaas om te sien hoe ‘n aand ㅡ soortgelyk aan talle wat ek al beleef het ㅡ in ‘n Hollywood-fliek uitgebeeld word. Toe ek nou, amper tien jaar later, Wonderlus kyk, het ‘n soorgelyke Continue Reading
Movie Club
All things film.
Avengers Infinity War resensie #FliekInAfrikaans
The Flow Chats 013: Johan Cronje
Johan Cronje is ‘n videoredigeerder maar nou ook regisseur van die nuwe fliek Wonderlus – ‘n Afrikaner-ensemble oor die liefde. Ek’t met hom gesels oor fliekmaak, flieks kyk, en hoe toeganklike tegnologie die kreatiewe wêreld verbreed. Content hosted by iono.fm Hierdie podcast (asook al 12 vorige episodes) is beskikbaar op iTunes en Stitcher en Continue Reading
Colossal: A head-scratching high-concept film
Every now and then there is a film that graces our screens that is just unquestionably “high concept”. You know the films I’m talking about: those odd projects that come out of left-field with a central premise that presents an oddly specific set of elements and often requires a certain Continue Reading
A Quiet Place resensie #FliekInAfrikaans
Terugspoel Top 40 flieks: #36 – Indiana Jones and the Last Crusade
#36 uit my Top 40 flieks van alle tye: Indiana Jones and the Last Crusade (1989) Geskryf deur George Lucas, Philip Kaufman & Jeffrey Boam. Geregisseer deur Steven Spielberg. Met Harrison Ford, Sean Connery, Alison Doody, Denholm Elliiot, Julian Glover, River Phoenix en John Rhys-Davies.
Ready Player One Resensie #FliekInAfrikaans
Ready. Player. Wonderwall.
Ready Player One arrives at our shores just in time for Easter, and fittingly it is the quintessential turducken of an Easter feast. It is an Easter egg stuffed with Easter eggs, wrapped in Easter eggs and – to take this metaphor possibly too far, but screw it – covered Continue Reading
Terugspoel Top 40 flieks: #37 – Airplane!
#37 uit my Top 40 flieks van alle tye: Airplane! (1980) Geskryf en geregisseer deur David Zucker, Jerry Zucker en Jim Abrahams. Met Robert Hays, Julie Hagerty, Leslie Nielsen, Robert Stack, Lloyd Bridges, Peter Graves, Kareem Abdul-Jabbar, en Lorna Patterson
Die vloek van vrees: ‘n Gesprek met Hanneke Schutte
Hanneke Schutte was ‘n kind vol vrese. “Ek was só bang gewees toe ek klein was. Ek was regtig bang vir álles. My pa-hulle het nie geweet wat om met my te doen nie. Ek kon nie eens in die gang afloop in die aand nie, ek moes hardloop — Continue Reading
