Hoe Dalene Matthee se Toorbos met skrywer-regisseur René van Rooyen toor

“As iemand wat skeppend moet wees, is dit vir my baie belangrik om naby die natuur te kan leef” verduidelik René van Rooyen, wat die nuwe Dalene Matthee-fliekverwerking, Toorbos, geskryf en geregisseer het. Sy ken die “rustige stilheid van die natuur” al van kleins af waar sy op ‘n plaas Continue Reading

Wonderlus: Afrikaner Graffiti

Toe ek as 20-jarige die eerste keer Nick & Norah’s Infinite Playlist gekyk het, was ek verbaas om te sien hoe ‘n aand ㅡ soortgelyk aan talle wat ek al beleef het ㅡ in ‘n Hollywood-fliek uitgebeeld word. Toe ek nou, amper tien jaar later, Wonderlus kyk, het ‘n soorgelyke Continue Reading

Sy Klink Soos Lente: ‘n Koekiedrukker-breker van ‘n Afrikaanse rom-kom

As daar nou een soort fliek is wat omtrent sinoniem is met ‘n koekiedrukker, is dit Afrikaanse romantiese komedies. Ek voel of ek al hoop verloor het in die genre, aangesien die glansende vonkelwyn-vertolking van die liefde keer-op-keer dieselfde is. Gelukkig het Dis Koue Kos, Skat onlangs uitgestaan as ‘n goeie Afrikaanse komedie Continue Reading