Hoe Dalene Matthee se Toorbos met skrywer-regisseur René van Rooyen toor

“As iemand wat skeppend moet wees, is dit vir my baie belangrik om naby die natuur te kan leef” verduidelik René van Rooyen, wat die nuwe Dalene Matthee-fliekverwerking, Toorbos, geskryf en geregisseer het. Sy ken die “rustige stilheid van die natuur” al van kleins af waar sy op ‘n plaas Continue Reading

The Flow Chats 020: Elani Dekker

Elani Dekker is nog ‘n jong aktrise wat pas 21 geword het, maar sy het gehore al ordentlik beïndruk in diverse flieks soos Jou Romeo, Vaselinetjie, en nou ook Liewe Lisa [in teaters vanaf 14 Februarie 2019] <a href=”https://iono.fm/e/654516″>Content hosted by iono.fm</a> Hierdie podcast is ook tydelik beskikbaar op Soundcloud Continue Reading