
#FliekInAFrikaans – Top 20 Flieks van 2017
Floris het sy gunsteling 20 flieks van verlede jaar gekies.
Floris het sy gunsteling 20 flieks van verlede jaar gekies.
As daar nou een soort fliek is wat omtrent sinoniem is met ‘n koekiedrukker, is dit Afrikaanse romantiese komedies. Ek voel of ek al hoop verloor het in die genre, aangesien die glansende vonkelwyn-vertolking van die liefde keer-op-keer dieselfde is. Gelukkig […]