
#FliekInAFrikaans – Top 20 Flieks van 2017
Floris het sy gunsteling 20 flieks van verlede jaar gekies.
Floris het sy gunsteling 20 flieks van verlede jaar gekies.
Vuil Wasgoed gaan oor Wim en Kevin wat in ‘n wassery werk, maar die titel dui ook op die spreekwoordelike onderduimshede waarin hulle betrokke raak wanneer hulle hul mag oor vreemdelinge se klere misbruik. Want Wim en Kevin (onderskeidelik gespeel […]
Morné du Toit het eers my aandag gevang as die ou in die tamatiesousadvertensie wat fluit wanneer hy sê “thirty-six”. Nou maak hy ook flieks, en sy derde een as regisseur, Vuil Wasgoed, begin op 8 Desember in teaters draai. […]
Ons het gaan kuier by die Johannesburg premiere van Vuil Wasgoed, en het met die regisseur en akteurs gaan gesels… Vuil Wasgoed begin 8 Desember in teaters draai!