Na agt jaar het akteur en vervaardiger Tim Theron en sy vennote besluit om ‘n opvolg op hulle gewilde Oudtshoorn-fliek te maak. Ons het hom gaan uitvra oor die lang pad na Klein Karoo 2.
Tim Theron
VIDEO: Vuil Wasgoed Premiere – #FliekInAfrikaans op die rooi tapyt
Ons het gaan kuier by die Johannesburg premiere van Vuil Wasgoed, en het met die regisseur en akteurs gaan gesels… Vuil Wasgoed begin 8 Desember in teaters draai!
