Jy ken vir Beer Adriaanse dalk as Zinkplaat se tromspeler, Thomas van Hotel, of die gillende, Crunchie-liefhebber Korporaal in Kanarie, maar ek het met hom gesels oor alles van improv-komedie, hoe baie hy van skryf hou, en daai skooldae-droom waar jy onvoorbereid vir jou eksamen opdaag. <a href=”https://iono.fm/e/658514″>Content hosted by Continue Reading
Hotel
The Flow Chats 018: Schalk Bezuidenhout
Schalk Bezuidenhout is meestal bekend as daai komediant met die krulhare en die truie, of Danny in die KYKnet-reeks Hotel. Maar hy is eersdags te sien in sy eerste regte ernstige rol as Johan Niemand, in Christiaan Olwagen se nuwe fliek, Kanarie – wat 19 Oktober begin wys. Content hosted Continue Reading
The Flow Chats 013: Johan Cronje
Johan Cronje is ‘n videoredigeerder maar nou ook regisseur van die nuwe fliek Wonderlus – ‘n Afrikaner-ensemble oor die liefde. Ek’t met hom gesels oor fliekmaak, flieks kyk, en hoe toeganklike tegnologie die kreatiewe wêreld verbreed. Content hosted by iono.fm Hierdie podcast (asook al 12 vorige episodes) is beskikbaar op iTunes en Stitcher en Continue Reading
