Schalk Bezuidenhout is meestal bekend as daai komediant met die krulhare en die truie, of Danny in die KYKnet-reeks Hotel. Maar hy is eersdags te sien in sy eerste regte ernstige rol as Johan Niemand, in Christiaan Olwagen se nuwe fliek, Kanarie – wat 19 Oktober begin wys. Content hosted Continue Reading
Schalk Bezuidenhout
Jack Parow se vierde les: Afrika 4 Beginners
Indien jy dit gemis het, Afrika 4 Beginners is Jack Parow se nuutste album wat November 2017 vrygestel was. Dit is met ope arms ontvang deur mense wat op en af spring en “Jack Parooooooow!” skree.
