Jy ken vir Beer Adriaanse dalk as Zinkplaat se tromspeler, Thomas van Hotel, of die gillende, Crunchie-liefhebber Korporaal in Kanarie, maar ek het met hom gesels oor alles van improv-komedie, hoe baie hy van skryf hou, en daai skooldae-droom waar jy onvoorbereid vir jou eksamen opdaag. <a href=”https://iono.fm/e/658514″>Content hosted by Continue Reading
Kanarie
The Flow Chats 018: Schalk Bezuidenhout
Schalk Bezuidenhout is meestal bekend as daai komediant met die krulhare en die truie, of Danny in die KYKnet-reeks Hotel. Maar hy is eersdags te sien in sy eerste regte ernstige rol as Johan Niemand, in Christiaan Olwagen se nuwe fliek, Kanarie – wat 19 Oktober begin wys. Content hosted Continue Reading
Silwerskermfees 2018 Deel 3 – Die speelfilms
Hier is ons opsommings van die 6 Afrikaanse speelfilms wat by die kykNET Silwerskermfees gewys het: Ander Mens, Dominee Tienie, Ellen: Die Ellen Pakkies Storie, Kanarie, Die Seemeeu, en Die Stropers.
