Hier is ons opsommings van die 6 Afrikaanse speelfilms wat by die kykNET​ Silwerskermfees​ gewys het: Ander Mens, Dominee Tienie, Ellen: Die Ellen Pakkies Storie​, Kanarie​, Die Seemeeu​, en Die Stropers.