
The Flow Chats 018: Schalk Bezuidenhout
Schalk Bezuidenhout is meestal bekend as daai komediant met die krulhare en die truie, of Danny in die KYKnet-reeks Hotel. Maar hy is eersdags te sien in sy eerste regte ernstige rol as Johan Niemand, in Christiaan Olwagen se nuwe fliek, Kanarie – wat 19 Oktober begin wys.
Hierdie episode (asook al die voriges en volgendes) is beskikbaar op iTunes en Stitcher en enige podcast speler wat sy sout werd is.
Die episode is ook tydelik beskikbaar op Soundcloud en YouTube.

Floris sometimes writes things when he’s not watching movies or playing video games or editing videos or folk-rock singing/songwriting.