#10 uit my Top 40 flieks van alle tye: Hunt For The Wilderpeople (2016) Geskryf en geregisseer deur Taika Waititi. Gegrond op Wild Pork and Watercress by Barry Crump. Met Sam Neill en Julian Dennison.
Movie Club
All things film.
Terugspoel Top 40 flieks #11 – Toy Story 3 (2010)
#11 uit my Top 40 flieks van alle tye: Toy Story 3 (2010) Geregisseer deur Lee Unkrich. Geskryf deur Michael Arndt. Met Tom Hanks, Tim Allen, Joan Cusack, Timothy Dalton en Don Rickles.
Terugspoel Top 40 flieks #12 – You Can’t Stop The Murders (2003)
#12 uit my Top 40 flieks van alle tye: You Can’t Stop The Murders (2003) Geregisseer deur Anthony Mir. Geskryf deur Anthony Mir, Gary Eck en Akmal Saleh. Met Anthony Mir, Gary Eck en Akmal Saleh.
The Flow Chats 017: Louis Minnaar
Louis Minnaar is ‘n visuele kunstenaar, regisseur, animator, en ook electro-musikant. Hy het ongeveer 2 jaar gelede ‘n crowdfunding campaign begin om geld in te samel om ‘n unieke, Afrikaanse wetenskapsfiksie-kortfilm te maak. Daardie kortfilm, Siklus, is nou klaar. Content hosted by iono.fm Hierdie episode (asook al die voriges en Continue Reading
Terugspoel Top 40 flieks #13 – Kill Bill (2003/2004)
#13 uit my Top 40 flieks van alle tye: Kill Bill (2003/2004) Geskryf en geregisseer deur Quentin Tarantino. Met Uma Thurman, Vivica A Fox, Michael Madsen, Lucy Liu, Daryl Hannah, David Carradine, Sonny Chiba, Julie Dreyfus, Gordon Liu, Michael Parks, en Chiaki Kuriyami.
Terugspoel Top 40 flieks #14 – Terminator 2: Judgement Day (1991)
#14 uit my Top 40 flieks van alle tye: Terminator 2: Judgement Day (1991) Geregisseer deur James Cameron. Geskryf deur James Cameron en William Wisher. Met Arnold Schwarzenegger, Linda Hamilton, Robert Patrick, en Edward Furlong.
Silwerskermfees 2018 Deel 3 – Die speelfilms
Hier is ons opsommings van die 6 Afrikaanse speelfilms wat by die kykNET Silwerskermfees gewys het: Ander Mens, Dominee Tienie, Ellen: Die Ellen Pakkies Storie, Kanarie, Die Seemeeu, en Die Stropers.
Silwerskermfees 2018 Deel 2 – Die 22-minuut kortfilms
In die tweede deel van ons kykNET Silwerskermfees videoreeks kyk ons na die tien 22-minuut kortfilms.
Terugspoel Top 40 flieks #15 – Raising Arizona (1987)
#15 uit my Top 40 flieks van alle tye: Raising Arizona (1987) Geregisseer deur Joel Coen. Geskryf deur Joel en Ethan Coen. Met Nicolas Cage, Holly Hunter, Trey Wilson, William Forsythe, John Goodman, Frances McDormand, Sam McMurray, en Randall “Tex” Cobb.
Silwerskermfees 2018 Deel 1 – Die 11-minuut kortfilms
Ons was vanjaar by die KykNET Silwerskermfees, en ons rapporteer terug oor die flieks wat ons daar gesien het – so baie dat ons dit in drie videos moes opdeel! Hier’s deel 1, wat handel oor die elfminuut kortfilms.
