#06 uit my Top 40 flieks van alle tye: Synecdoche, New York (2010) Geskryf en geregisseer deur Charlie Kaufman. Met Philip Seymour Hoffman, Catherine Keener, en Michelle Williams.
Video
Terugspoel Top 40 flieks #07 – Annie Hall (1977)
#07 uit my Top 40 flieks van alle tye: Annie Hall (1977) Geregisseer deur Woody Allen. Geskryf deur Woody Allen en Marshall Brickman. Met Woody Allen, Diane Keaton, Tony Roberts, Paul Simon.
Terugspoel Top 40 flieks #08 – Eternal Sunshine of the Spotless Mind (2003)
#08 uit my Top 40 flieks van alle tye: Eternal Sunshine of the Spotless Mind (2003) Geregisseer deur Michel Gondry. Geskryf deur Charlie Kaufman, Michel Gondry, en Pierre Bismuth. Met Jim Carrey, Kate Winslet, Kirsten Dunst, Mark Ruffalo, Elijah Wood en Tom Wilkinson.
Terugspoel Top 40 flieks #9 – Scott Pilgrim vs The World (2010)
#09 uit my Top 40 flieks van alle tye: Scott Pilgrim vs the World (2010) Geregisseer deur Edgar Wright. Geskryf deur Edgar Wright en Michael Bacall. Gegrond op die Scott Pilgrim-reeks deur Bryan Lee O’Malley. Met Michael Cera, Mary Elizabeth Winstead, Kieran Culkin, Chris Evans, Anna Kendrick, Alison Pill, Brandon Continue Reading
Terugspoel Top 40 flieks #10 – Hunt For The Wilderpeople (2016)
#10 uit my Top 40 flieks van alle tye: Hunt For The Wilderpeople (2016) Geskryf en geregisseer deur Taika Waititi. Gegrond op Wild Pork and Watercress by Barry Crump. Met Sam Neill en Julian Dennison.
Terugspoel Top 40 flieks #11 – Toy Story 3 (2010)
#11 uit my Top 40 flieks van alle tye: Toy Story 3 (2010) Geregisseer deur Lee Unkrich. Geskryf deur Michael Arndt. Met Tom Hanks, Tim Allen, Joan Cusack, Timothy Dalton en Don Rickles.
Terugspoel Top 40 flieks #12 – You Can’t Stop The Murders (2003)
#12 uit my Top 40 flieks van alle tye: You Can’t Stop The Murders (2003) Geregisseer deur Anthony Mir. Geskryf deur Anthony Mir, Gary Eck en Akmal Saleh. Met Anthony Mir, Gary Eck en Akmal Saleh.
Terugspoel Top 40 flieks #21 – Some Like It Hot (1959)
#21 uit my Top 40 flieks van alle tye: Some Like It Hot (1959) Geregisseer deur Billy Wilder. Geskryf deur Billy Wilder en I.A.L. Diamond. Met Tony Curtis, Jack Lemmon, en Marilyn Monroe.
VIDEO: Thys en Trix Premiere: #FliekInAfrikaans op die rooi tapyt
Op die rooi tapyt by Thys en Trix se Johannesburg premiere, met Bouwer Bosch, Leandie du Randt Bosch, Charlie Bouguenon, Brendon Daniels, Deon Coetzee, Zak Hendrikz, Dorette Potgieter, Danie Bester, en Quentin Krog.
Terugspoel Top 40 flieks #26 – Super 8 (2011)
#26 uit my Top 40 flieks van alle tye: Super 8 (2011) Geskryf en geregisseer deur JJ Abrams. Met Kyle Chandler, Elle Fanning, en Joel Courtney.
